Vlnr: Jean Schoeman, Zander Maritz, Danicka Bronn, Luka Otto, Suanne Steyn, Rossouw Gericke en Olof Poggenpoel
Sewe tennisspelers van Laerskool Park, Mosselbaai, het Eden verteenwoordig tydens die Synergy Cup vanaf 14 tot 16 Februarie. Hulle het ook hul Eden balkies ontvang.
Â