Die volgende leerders van Laerksool Park het op 13 April 2019 te Oudtshoorn deelgeneem aan die ATKV redenaars se eerste uitdun rondte.
Livia Gericke, Karli-Louise Weston, Mila Smit, Rossouw Gericke en TJ Vorster het aan hierdie uitdun deelgeneem.
Rossouw Gericke het deurgedring na die Semi-finaal wat op 24 Mei plaasvind te George.
Foto: Rossouw Gericke