Laerskool Park van Mosselbaai, is baie trots op hul atlete Nadia Wentzel, Mark-Hein Fourie, Shakira September, Edrich Schoeman, Chrizaan Swart, Kurt Coetzee, Marzaan Van der Linde, Siegfried Stander, Cammy Cordom en Walter van Rensburg wat deurgedring het na die Wes-Kaap Kampioenskappe waar hulle die 2de Maart gaan deelneem.
FOTO: Voor vlnr: Nadia Wentzel, Mark-Hein Fourie, Shakira September
Agter vlnr: Edrich Schoeman, Chrizaan Swart, Kurt Coetzee, Marzaan Van der Linde, Siegfried Stander, Cammy Cordom, Walter van Rensburg