)

Laerskool Park wenners van Astro Quiz!

Vlnr: Maia Leonard, Chené du Plessis, Jean-Pierre le Roux en Jan-Ockie Meyer.

Vier Graad 7-leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, Maia Leonard, Chené du Plessis, Jean-Pierre le Roux en Jan-Ockie Meyer, het verlede week in Kaapstad deelgeneem aan die Wes-Kaap finaal van die Astro Quiz. Hulle is vergesel deur Mnr. W. Smit en Dr. Leonard en is vir die derde opeenvolgende jaar as die Wes-Kaap Astro Quiz wenners gekroon.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĂ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĂªreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van HoĂ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal