Gillian Muller van Worcester Gimnasium, het ‘n 2de plek in die 4km meisies o.14 by die Wes-Kaap Landloop Kampioenskappe in Somerset Wes.
Sy gaan die Wes-Kaap verteenwoordig by die SA Landloop Kampioenskappe op 21 September in Witrivier, Mpumalanga.