By “The Show“, aangebied deur Laerskool Park van Mosselbaai, kry Berta die Baardvrou en Triple XL se lewens ‘n nuwe betekenis as hulle vir PT Barnum ontmoet. En wat is ‘n sirkus sonder ‘n olifant?
REVUE: 12 – 15 AUGUSTUS OM 18:00

)

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…