)

Laerskool Park Radikale Redenaars

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Radikale Redenaars is ‘n redenaars-kompetisie vir skole waar leerders die geleentheid kry om in ‘n verskeidenheid kategorieë, in Afrikaans en/of Engels, te kompeteer. Hierdie jaar het ongeveer 8000 leerders van meer as 800 skole landswyd deelgeneem.

18 Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai is na afloop van die uitdun- en Wes-Kaap-finale rondte gekies om op 13 Oktober aan die Nasionale Finaal in Pretoria deel te neem.

Uitstekende resultate is behaal.

TJ Vorster, Evert Potgieter, Wikus Smit en Johannes Pretorius is as Nasionale Wenners in die Graad 6- groep Afrikaanse redenaars gekroon.

Nog ‘n groep: Zehani Lodewyk, Franko Barkhuizen, Roelindi Pretorius en Fanie Keyser wen die Graad 5- groep Afrikaanse redenaars.

Die Graad 7-groep Eksperimentele redenaars, behaal ‘n 3de plek en die graad 2-groep Afrikaanse redenaars behaal ‘n 4de plek.

Individuele prestasies was as volg:

Fanie Keyser behaal ‘n 2de plek in die Graad 5 Eksperimentele Redenaars, Uysie Keyser behaal ‘n 3de plek in die Graad 7 Tweetalige Redenaars en ‘n 4de plek in die Graad 7 Eksperimentele Redenaars. Rossouw Gericke behaal ‘n 4de plek in Graad 4 Lees: Prosa

Foto heel bo: Graad 2’s

 

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”18574,18575,18576,18577″ zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal