Op 5 Februarie het Laerskool Park, Mosselbaai, Wêreld Hardop Lees dag gevier met ‘n voorlesing deur Juffrou Terina Bauermeister.
Die leerders het dit terdeë geniet!
Become a Sponsor
)
Op 5 Februarie het Laerskool Park, Mosselbaai, Wêreld Hardop Lees dag gevier met ‘n voorlesing deur Juffrou Terina Bauermeister.
Die leerders het dit terdeë geniet!
Become a Sponsor
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…