Parkies het deelgeneem aan onderskeie items tydens die Eisteddfod.
Laasgenoemde sluit items in soos Solosang, Klavier, Kitaar, Junior Hartsnare Stryk Ensemble, Dwarsfluit, Viool, Blokfluit, Saksofoon, Gedramatiseerde Poësie, Poësie en Monoloë.
Laerskool Park se leerders het uitstekend gevaar en ontvang onder andere Goud, Hounours en Prestige.