Tydens die afgelope vakansie was Juffrou M. Engelbrecht en nege leerders van Laerskool Park deel van die Landsdiens-streekkamp.
Steven Terblanche (Graad 6) en Lara Janse van Rensburg (Graad 7) is tydens hierdie kamp as groepleiers verkies.
Hulle is ook verkies om die nasionale kamp by te woon.