Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, ontvang hul Eden/ SWD balkies nadat hulle onderskeie provinsiale spanne verteenwoordig het gedurende die afgelope vakansie.
Foto: Voor vlnr: Olof Poggenpoel, Nadia Wentzel, Wikus Smit, Shakira September, Henru Nel en Melissa Kuun
Agter vlnr: Mila Wagenaar, Deacon Cooper, Diwan Stander, Zack Joubert, Kurt Coetzee, TJ Vorster en Clarissa Kleinhans