)

LAERSKOOL PARK RADIKALE REDENAARS

Leerders van Laerskool Park wat in April aan die Streeks Radikale Redenaars deelgeneem en deurgedring het na die Wes-Kaap finaal, het die afgelope naweek by Hoër Meisieskool Paarl deelgeneem.

Tydens hierdie geleentheid word daar slegs twee leerders gekies om aan die Nasionale Finaal deel te neem.

Laerskool Park se leerders het pragtig presteer en die volgende leerders het onder die top twee geëindig: Lienka Pretorius (Graad 2), Mila Smit (Graad 1) en Jana Pretorius (Graad 4).

Fanie Keyser was die kategorie wenner (Graad 6).

Foto: Vlnr: Lienka Pretorius, Mila Smit, Jana Pretorius en Fanie Keyser

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal