Dynamic Dance Academy se dansers het aan die SASAFF (South African Fitness Sport and Fitness Federation) se SA dans-kampioenskappe deelgeneem vanaf 30 Junie tot 2 Julie te Kaapstad. Ashley Brown en Jade Nortje van Laerskool Park kwalifiseer vir Federasie klere. Hulle gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die wêreld-kampioenskappe op 16-21 Oktober in Amsterdam, Nederland.
Dans Foto:Â Ashley Brown en Jade Nortje