Swemmers van Laerskool park in Mosselbaai het uitstekend gevaar tydens die uitnodigingsgala te George.
Joe Alberts – 2de en 3de plek
Hanru Kuun – 3de plek
Lize Mari Bester – 3de plek
Alex Martins – drie 2de plekke
Yvonne Kempen – 3de plek
Melissa Kuun – drie 1ste plekke, 2de en 3de plek
(FOTO:) Voorste ry vlnr: Lize Mari Bester, Etienne van Niekerk
Tweede ry vlnr: Karli Louise Weston, Christiaan Cilliers, Yvonne Kempen
Derde ry vlnr: Olof Poggenpoel, Mia Basson, Melissa Kuun, Alex Martins
Agterste ry vlnr: Zack Joubert, JJ Malan, Erich Grobler