Louise du Pisani, ‘n Graad 5 leerder van Laerskool Park in Mosselbaai, was bevoorreg om Vrydag, 12 April meestersklasse (klavier) van die baie bekende Prof Joseph Stanford by te woon.
Prof Stanford was vir jare ‘n dosent by die Universiteit van Pretoria. Hy het wêreldwyd klas gegee.