)

Kwaggas styg uit in Ekonomie Opstelkompetisie

Alouise Campher en Pelser Maloney van Hoƫrskool Outeniqua in George, het die afgelope naweek aan die eindronde van die Ekonomie opstelkompetisie by Nedbank CIB se hoofkantoor in die Waterfront deelgeneem.

Deelnemers moes elkeen ā€˜n breedvoerige aanbieding doen oor die konsep van radikale ekonomiese transformasie.

Die aanbieding het plaasgevind voor ā€˜n paneel van twee Nedbank-ekonome, ā€˜n verteenwoordiger van die Wes – Kaapse onderwysdepartement asook ā€˜n verteenwoordiger van die provinsiale tesourie. Daarna is hul onderwerp aan ā€˜n vraag – en – antwoordsessie (in Engels) deur die uitgelese paneel.

Daar was 26 finaliste, wat skole soos Hoƫrskool DF Malan, Paul Roos Gimnasium, Hoƫr Jongenskool Paarl en Bloemhof Meisieskool ingesluit het.

Vyftien leerders het studiebeurse ontvangs – Pelser en Alouise was deel van die uitverkore groep.

Alouise is ook aangewys as die tweede-beste deelnemer in die strawwe kompetisie, wat vir haar ā€˜n ekstra R8 000-00 in die sak bring – ā€˜n uitstaande prestasie !

Hierdie beurse beteken dat beide leerders se studiegelde vir die volgende drie jaar ten volle betaal gaan word aan ā€˜n universiteit van hul keuse.

Baie geluk Kwaggas, ons is baie trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal