)

You are sponsoring

Kwaggas styg uit in Ekonomie Opstelkompetisie

Alouise Campher en Pelser Maloney van Hoërskool Outeniqua in George, het die afgelope naweek aan die eindronde van die Ekonomie opstelkompetisie by Nedbank CIB se hoofkantoor in die Waterfront deelgeneem.…