Laerskool Park van Mosselbaai wens hul nuwe hoofleiers vir 2019 alle sterkte en seën toe vir die nuwe taak wat oor hulle pad gebring is.
FOTO:Â Vlnr: Kurt Coetzee (onder-hoofseun), TJ Vorster (hoofseun), Michelle Pretorius (hoofdogter) en Lara Janse van Rensburg (onder-hoofdogter)