)

Laerskool Park Blitsbrein-kompetisie

Laerskool Park van Mosselbaai se Graad 4 – 6 leerders het ‘n Blitsbrein-kompetisie gehou waar Wiskunde, Afrikaans, Sosiale Wetenskap, Natuurwetenskap en Algemene kennis vrae beantwoord moes word met behulp van tablette en ‘n gonser binne ‘n bepaalde tyd.

Tydens die uitdunrondte het 164 leerders meegeding om die top vier spanne per graad te bepaal. Spanne bestaan uit 4 lede per graad wat moet saamwerk om hierdie strik-vrae te beantwoord.

Met die finale rondte was die kompetisie baie straf. Die senuwees het gelol, maar die vinnige breine en denkvermoë van die Parkies het koning gekraai.

FOTO BO:

Bo vlnr: Mila Wagenaar, Michelle Pretorius

Middel vlnr: Roelindi Pretorius, Ilane van Zyl, Nicole Fourie, Phoebe Janse van Rensburg

Onder vlnr: Zoe Pienaar, Ashley Brown, Tanya de Lange, Suzaan le Roux

Afwesig tydens foto: Megan Conradie en Maia Leonard

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal