Leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, hel ‘n allermintige bedrag van R6237,70 ingesamel vir Kansa met die muntlegging gehou op 26 Oktober. Mnr. Freddie Faul, voorsitter van Mosselbaai se “Relay for Life”, neem die geld in ontvangs. Dankie Juffrou Anita Smit wat die inisiatief geneem het vir hierdie projek.
(Foto bo:) Mnr. Freddie Faul en Anita Smit