Vier leerders van Laerskool Park in Mosselbaai se o/12 rubyspelers is in die o/12 SWD rugbyspan ingesluit. Hulle gaan gedurende Oktober aan die Interprovinsiale toernooi te Oakdale Landbouskool in Riversdal deelneem. Die leerders is Wikus Smit, Ruan van Zyl, Kurt Coetzee en Johannes Pretorius.
FOTO:
Agter: Ruan van Zyl
Voor vlnr: Wikus Smit, Johannes Pretorius en Kurt Coetzee