Twee leerders van Laerskool Park in Mosselbaai het pragtig gevaar tydens die begin van die atletiek-seisoen by die skool se huissport byeenkoms. Hulle het pragtige prestasies behaal en verskeie rekords gebreek.
Ons is baie trots op Kurt Coetzee (Victor Ludorum) en Marzaan van der Linde (Victrix Ludorum).
Foto bo: Kurt Coetzee (Victor Ludorum)