Nege meisies van die Primêre Skool Worcester het deurgedring na die eerste rondte van die Wes-Kaap Netbalproewe wat op Saterdag,12 Mei, sal plaasvind.
Agter l.n.r.
Medayaah Cader, Eden Phillips, Abukwe Fusa, Jamy Mahoney, Cameron Gertse
Voor l.n.r
Kayla Visagie, Hanneke du Plessis, Anke Stofberg, Rafiqa Meyer