)
Luke se ongelooflike suksesverhaal – Primêre Skool Worcester

Ontvou Luke se sukseverhaal. Op die foto saam met Luke en Mario, is Bertie van Greunen, mede-afrigter. Luke Strydom is 13 jaar oud, in Worcester Primêre Skool en in Graad…

Boland T20 kriekettoernooi – Primêre Skool Worcester

Boland T20 kriekettoernooi. Jan Pienaar, leerder van Primêre Skool Worcester, het gedurende Oktober aan die jaarlikse Boland T20-kriekettoernooi deelgeneem. Hy was deel van die o. 11- Wildcats span en het…

Primêre Skool Worcester Netbal

Primêre Skool Worcester se leerders blink uit in netbal. Medayaah Cader, Abukwe Fusa, en Anke Stofberg is vir die Wes-Kaap span gekies terwyl Hanneke du Plessis en Rafiqa Meyer vir die…

Primêre Skool Worcester netbal

Baie geluk aan Hanneke du Plessis van Primêre Skool Worcester wat vir die 0/12 Wynland (Boland) Netbalspan

WPS netbalspelers na 1ste rondte van Wes-Kaap Netbalproewe

Nege meisies van die Primêre Skool Worcester het deurgedring na die eerste rondte van die Wes-Kaap

Leerder na “Commonwealth Chess Championships 2018” in Indië

Primêre Skool Worcester wil net baie geluk sê aan Sean Neethling (Gr.2). Hy is uitgenooi om te gaan deelneem

Leerder dring deur na semi-finaal van ATKV Redenaars

Primêre skool Worcester leerder dring deur na semi-finale ronde van die ATKV Redenaars

Primêre Skool Worcester kry nuwe prefek

Primêre Skool Worcester se prefekte vir 2018 het uitgebrei met ‘n nuwe lid, naamlik

Primêre Skool Worcester hokkiespelers

Primêre Skool Worcester hokkiespelers gekies vir Boland IPT en Noord-Boland span.

Primêre Skool Worcester leerder presteer in fietsry

Lize Swiegers het die vakansie aan die Mountain Bike deelgeneem by Laerskool Breërivier waar sy ‘n  2de plek

Primêre Skool Worcester presteer in Arabier Kampioenskappe

Leerders van Primêre Skool Worcester presteer by Arabier Kampioenskappe in Parys

WPS Hoofleiers 2018

Primêre Skool Worcester het hul hoofleiers vir 2018 bekend gemaak.

Worcester PS leerders presteer in Mountain Bike League

Leerders van die Primêre Skool Worcester het presteer in die Spur Schools Mountain Bike League.  Op