Leerders van Primêre Skool Worcester presteer by Arabier Kampioenskappe in Parys
Foto bo: Anmari (links) en Madeli du Toit (regs) het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Arabier Kampioenskappe in Parys. Hul uitslae is as volg:
Anmari – 2 x 3de plekke, 2 x 4de plekke. Sy het ook ‘n Top 5 plasing in die Finale Kampioenskapklas gekry.
Madeli – het ‘n 1ste en 2de plek in haar klas gekry.