Primêre skool Worcester leerder dring deur na semi-finale ronde van die ATKV Redenaars
Henco van der Merwe (graad 5) van WPS het deurgedring na die semi-finale ronde van die ATKV Redenaars wat plaasvind op 25 Mei by Hoërskool Bellville. Baie sterkte, Henco!