Christiaan en Imari Genade (gr.6 en gr.4) van die Primêre Skool Worcester, het die afgelope naweek aan die WOW-spelfees se kringfinaal deelgeneem.
Christiaan het deurgedring na die Wynland-finaal wat op 25 Augustus in die Paarl gehou word.
ADVERTISEMENT