Hoërskool Punt in Mosselbaai se muurbalspan A liga (eerste span) het beide Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se spanne soos gewen.
Die uitslae was as volg: A1 span wen met 7 – 5 en die A2 span wen met 9 – 3.
Dit was hierdie 4 gr 12 manne se laaste wedstryd vir Hoërskool Punt.
Agter: Wessel van Graan en Michiel Steyn
Voor: Werner van Rensburg en WG Strauss