Atlete van Primêre Skool Worcester het aan die Bastion Atletiekbyeenkoms op 2 November deelgeneem. Altesaam 8 brons, 6 silwer en 9 goue medaljes is verower.
Voor v.l.n.r: Bryan Cochrane, Imaan Laatoe, Amongwa Mlanjeni, Muneeba de Bruyn en Joané Swanepoel.
Middel v.l.n.r: Bukhosi Mapete, Reece Matthee, Lohenzel Jansen en Ruan Goosen
Agter v.l.n.r: Matthew Wilton, Wally-Lee Biko, Kruger Vorster, Jovawn Visagie, Carick Kustoor, Banathi Nzinyana en Medayaah Cader