Primêre Skool Worcester se atlete het op 6 November aan die HMS Mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem en het uitsonderlik presteer. Hulle het altesaam 3 brons, 2 silwer en 13 goue medaljes verower.
Voor v.l.n.r: Imaan Laatoe, Imke Preuss, Simthandile Mafuya en Lorenzo Harmse
Middel v.l.n.r: Wally-Lee Biko, Lohenzel Jansen, Sanjeev Ujoodha, Armand Croeser en Tyron Abrahams.
Agter v.l.n.r: Kruger Vorster en Jovawn Visagie