Elf skaakspelers van Primêre Skool Worcester, is gekies vir die 2018 Kaapse Wynland Skaakspan.
Agter v.l.n.r:
Christiaan Visser, Gillmore Africa, Rafael Davids, David Coetzee, Marnus Kriel en Robin Brand.
Voor v.l.n.r:
Sean Neethling, Alakhe Mapingan, Lucas Milhomem, Eduard Kriel, Joshua Dwyer en Bree Pretorius.