Drie atlete van Primêre Skool Worcester, Johané Swanepoel, Brent-Lee Ekstraal en Muneeba de Bruyn het tydens die Maart-vakansie hul provinsie verteenwoordig by die SA Kampioenskappe in Germiston.
Hulle het as volg presteer:
Johané Swanepoel: 70m Hekkies dogters 0/11 – 6de plek
Brent-Lee Ekstraal: Verspring seuns 0/10 – 7de plek
Muneeba de Bruyn: Gewigstoot dogters 0/10 – 9de plek
Vlnr: Johané, Bren-Lee en Muneeba