)

Hoërskool Punt-personeel op toer

Baie geluk aan die volgende personeel wat by verskeie toerspanne en toernooie betrokke sal wees:

Foto bo: RUGBY: Mnr. JR Foreman (o/16 Grant Khomo) en Mnr. Marais Pelser (o/18 Cravenweek) is aangewys as keurders vir die onderskeie spanne.

RUGBY: Mnr. Gustav Steinhöbel is gekies as afrigter van die AJ Sportweek-toerspan wat gedurende die September-vakansie na Italië sal toer.

RUGBY: Mnr. Michiel Neethling is aangewys as die o/17 SWD Sewes-afrigter vir die IPT Sewes-toernooi.

KRIEKET: Mnre. JR Foreman en Rudolf Botha is aangewys as afrigters van die Punt Krieketweek-span wat gedurende die Junie-vakansie na Sri Lanka toer.

Baie geluk Menere en sterkte met die take!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal