)

Hoërskool Punt-netbal by Bellville-toernooi

Die A-spanne van HoërskoolPunt in Mosselbaai, het die afgelope naweek goed presteer by die Bellville-netbaltoernooi.

Die o/14-span wen teen Hoërskool Hottentots Holland, La Rochelle Girls’ High, Hoërskool De Kuilen, Hoërskool Bredasdorp en Hoërskool Sentraal (Beaufort-Wes).

Hulle verloor ongelukkig teen Hoërskool Stellenberg. Die o/16-span wen teen Hoërskool Hottentots Holland, Hoërskool Stellenberg en Hoërskool Bredasdorp. Hulle speel gelykop teen La Rochelle Girls’ High.

Die o/17-span wen teen Hoërskool Hermanus, La Rochelle Girls’ High, Hoërskool Porterville, en Hoërskool Stellenberg. Hulle speel gelykop teen Hoërskool Brackenfel.

Punt se eerstespan wen teen Hoërskool Bredasdorp, Hoërskool Hottentots Holland en La Rochelle Girls’ High. Hulle verloor teen Hoërskool Bellville.

Baie dankie aan die borge wat dit vir die leerders moontlik maak om hierdie toernooie by te woon en so te kan groei in die sport.

Foto: Punt o/17 span vlnr: Sanel Wessels, Simoné Koen, Courtney Williams, Cayla Atsell, Charnique Prins, Carmel Treurnicht, Shané Snyders en Me. J. Snyders (afrigter)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal