Die volgende seuns van Primêre Skool Wocester is gekies vir die Boland en Noord-Boland rugbyspan. Op die foto bo:
Agter v.l.n.r.
Tyron Abrahams (Noord-Boland), Jovawn Visagie (Boland Cravenweek)
Voor v.l.n.r.
Carick Kustoor (Noord-Boland), Yannick du Plessis (Boland Cravenweek), Wally-Lee Biko (Boland Akademie)