)

Primêre Skool Worcester o/13 7’s rugby

Primêre Skool Worcester (WPS) se 7’s o/13A-rugbyspan het op 1 September deelgeneem aan die Laerskool Mikro 7’s Toernooi in Kuilsrivier.

16 Skole het tydens die toernooi meegeding. Hierdie toegewyde span het ‘n barshou gespeel en is as wenners van die toernooi aangewys.

Foto bo:

Heel agter v.l.n.r: Mnr. André Peens (Skoolhoof, Primêre Skool Worcester) en Mnr. Louis Mouton (Skoolhoof, Laerskool Mikro)

Middel v.l.n.r: Mnr. Dennis Conradie (Sportorganiseerder, Laerskool Mikro), Mnr. Johan Swanepoel (Afrigter, WPS), Yannick du Plessis, Nicholas Groenewald, Matthew Wilton, Tyron Abrahams, Jovawn Visagie, Wally-Lee Biko, Banathi Nzinyana, Kruger Vorster en Mnr. André Cilliers (Afrigter, WPS)

Heel voor: Carick Kustoor

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal