Leerder na “Commonwealth Chess Championships 2018” in Indië
Primêre Skool Worcester wil net baie geluk sê aan Sean Neethling (Gr.2). Hy is uitgenooi om te gaan deelneem
Leerder dring deur na semi-finaal van ATKV Redenaars
Primêre skool Worcester leerder dring deur na semi-finale ronde van die ATKV Redenaars
Primêre Skool Worcester kry nuwe prefek
Primêre Skool Worcester se prefekte vir 2018 het uitgebrei met ‘n nuwe lid, naamlik
Primêre Skool Worcester hokkiespelers
Primêre Skool Worcester hokkiespelers gekies vir Boland IPT en Noord-Boland span.
Primêre Skool Worcester leerder presteer in fietsry
Lize Swiegers het die vakansie aan die Mountain Bike deelgeneem by Laerskool Breërivier waar sy ‘n 2de plek
Primêre Skool Worcester presteer in Arabier Kampioenskappe
Leerders van Primêre Skool Worcester presteer by Arabier Kampioenskappe in Parys
WPS Hoofleiers 2018
Primêre Skool Worcester het hul hoofleiers vir 2018 bekend gemaak.
Worcester Primary School – SA Chess Championship closed
Worcester Primary School learner participated at the South African Chess Championship Closed
Leerders van Primêre Skool Worcester deel van Noord-Boland Skaakspan
Worcester Primêre Skool is baie trots op die 25 leerders (o/7 – 0/13) wat deel is van die Noord-Boland
Primêre Skool Worcester se leerders vaar goed in perdry
Die leerders van Worcester Primêre Skool, het aan die perdry SANESA deelgeneem en het die volgende
Primêre Skool Worcester blink uit in atletiek
WPS het by die Worcester Atletiek Kampioenskappe 19 goue medaljes, 16 silwer medaljes en 12 brons
Nuwe Personeellede word verwelkom
Primêre Skool Worcester het die nuwe personeellede vir 2018 verwelkom. Op die
Nuwe studente word bekendgestel
Primêre skool Worcester stel hul nuwe studente vir 2018 bekend. Hulle is op die foto bo van links na
Leerders neem deel aan skaaktoernooie
Primêre skool Worcester se leerders neem aan verskeie skaaktoernooie deel. Op die foto bo:
Primêre skool Worcester se Prefekte vir 2018
Die prefekte vir die Primêre Skool Worcester vir 2018 is as volg op die foto bo:
Leerder ontvang WP-kleure in Gimnastiek
Sebastian le Roux (gr.4), ‘n leerder van die Primêre Skool Worcester, het sy WP-kleure ontvang vir
Primêre Skool Worcester bedank bekwame koorleidsters
Worcester Primêre Skool wil baie dankie sê aan ons twee bekwame koorleidsters wat so hard werk om
Worcester PS leerders presteer in Mountain Bike League
Leerders van die Primêre Skool Worcester het presteer in die Spur Schools Mountain Bike League. Op
Worcester PS se leerders gekies vir die Sanesa Wes-Kaapspan
Leerders van die Primêre Skool Worcester is gekies vir die Sanesa Wes-Kaapspan.
Leerders van Worcester Primêr deur na WOW-spelfees
Leerders van die Primêre Skool Worcester is deur na die WOW-spelfees.
Worcester PS learners qualify to compete for Westert Cape Colours
These Rhythmic Gymnasts, Worcester Primary School, competed at the Western District Trials in August








