Sebastian le Roux (gr.4), ‘n leerder van die Primêre Skool Worcester, het sy WP-kleure ontvang vir Gimnastiek tydens die Provinsiale Kampioenskappe wat die afgelope naweek plaasgevind het. Hy dring deur na die SA Kampioenskappe wat in Oktober 2017 plaasvind.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










