Hierdie leerders van Hoërskool Robertson, Javon Jacobs (Regs) en Carina Burger (Links) het in die September 2017 vakansie vir Suid-Afrika verteenwoordig by die 7de Karate Wêreld Kampioenskappe in Vancouver, Canada. Javon het ‘n 4de plek behaal en Carina ‘n 5de plek by die Wêreld Kampioenskappe.
Almal in Robertson is baie trots op Javon en Carina. Julle rock!