Professor Wilhelm de Beer is ān oud-leerder wat in 1984 by HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal gematrikuleer het. Hy is ān professor in Mikrobiologie verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Hy het op Maandag, 9 Oktober 2017 HoĆ«rskool Langenhoven se graad 11-leerders kom toespreek. Sy doel was om vir die leerders loopbaangeleenthede in Biologie te gee. Hy het voorbeelde uit Tukkies se navorsing gegee soos boomsiektes en Proteas en het ān paar staaltjies van sy skoolloopbaan vertel. Volgens die leerders was die praatjie baie interessant en leersaam.
Op die foto verskyn agter, van links: me. Theron (Lewenswetenskap-onderwyser), Elrike Kleynhans en prof. De Beer. Voor, van links: LeanƩ Pottas, Radandt Malherbe en Anru van Schalkwyk.