)

Dasse-skuts presteer

Lourens van Vuuren, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en puik skut het op 6 en 7 Oktober 2017 aan die SA Nasionale Kampioenskappe te Douglas deelgeneem.

Lourens het ‘n bronsmedalje in die O/14-ouderdomsgroep (10m dissipline) verwerf en is dus derde in die land in sy ouderdomsgroep. Met hierdie prestasie ontvang Lourens sy WP-kleure in skyfskiet. Lourens verwerf daarmee ook die skool se halfkleure en die hele skyfskietspan van 2017 balkies.

Anouska en Johanné het tydens die vyfde kompetisie van die jaar aan die nasionale posliga deelgeneem en elkeen ‘n medalje verwerf.

Die Dasse is baie trots op die leerders en afrigters! Julle Rock!


Op die foto verskyn die skyfskietspan van links:
Johanné van der Vyver, Cyrilene Coetzee, André Rossouw, Lourens van Vuuren, Anouska Fouché en Milla Steyn. Voor verskyn die skyfskietspan se afrigters Fiona en Herman Rall.

Herman is in 2017 as Wes-Kaap afrigter van die jaar aangewys.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal