Sterkte aan die volgende leerders van Hoƫrskool Nelspruit, wat Saterdag 14 Oktober 2017 aan die nasionale finaal van Radikale Redenaars deelneem:
Gr.8
- Wentzel, Franco en Janu Erasmus: Eksperimentele spanredenaars
- Carla Mouton: Reading poetry
- Teneil le Roux: Lees prosa
Gr.9
- AnƩ Davey: Lees poƫsie
- DantƩ van der Westhuizen: Engels eksperimentele toespraak & lees prosa
Gr.11
- Gerhard van der Merwe: Tweetaligheidstoespraak & lees prosa