Jade van Deventer, ‘n leerder van HoĆ«rskool Robertson is verkies om van 11-15 Desember 2017 aan die PSI Indoor Nationals toernooi in Kaapstad deel te neem.
Sy gaan die Swartland Spiders 0/16 span verteenwoordig. Ons is trots op jou, Jade.
Become a Sponsor










