Leerders van die Primêre Skool Worcester is deur na die WOW-spelfees.
Imari Genade (gr.3, silwer medalje) en Stefan Burden (gr.5, brons medalje), albei op die foto heel bo, is deur na die WOW-spelfees se provinsiale eindronde wat 9 September 2017 in Stellenbosch gehou word.