WPS het by die Worcester Atletiek Kampioenskappe 19 goue medaljes, 16 silwer medaljes en 12 brons medaljes verower. Ons het ook die Beste Skool-, Spiesgooi seuns 0/13- en Diskus seuns 0/12 toekenning gewen.
Op die foto bo:
Agter v.l.n.r:
Jamy Mahoney, Carick Kustoor, Zander Theron, Auren Rosenkrans, Jovawn Visagie, Abukwe Fusa, Kruger Vorster, Banathi Nzinyana, Allexis Davids
3de Ry v.l.n.r.:
Imke Preuss, T’Neal Titus, Chenique Richards, Anja van Eeden, Wally-Lee Biko, Matthew Wilton, Armand Croeser, Simthandile Mafuya, Joshua Coetzee
2de Ry v.l.n.r.:
Jacobus Taljaard, Bukhosi Mapete, Nika Pretorius, Muneeba de Bruyn, Krige le Roux, Johan Deetlefs, Kaylin Thompson, Devan Daniels, Ruan Goosen
Voor v.l.n.r.:
Bryan Cochrane, Bea Bester, Joané Swanepoel, Imaan Laatoe