Die leerders van Worcester Primêre Skool, het aan die perdry SANESA deelgeneem en het die volgende plekke behaal: (op die foto bo)
Van links na regs:
Inge de Villiers – 2x 3de plekke en 2x 2de plekke
Megan Niemand – 1ste plek en ‘n 3de plek
Anmari du Toit – 3x 1ste plekke