Primêre skool Worcester stel hul nuwe studente vir 2018 bekend. Hulle is op die foto bo van links na regs:
Mej. Trunette Gerber, Mnr. Keno Valentine, Mej. Le-Anne Gregg en Mej. Jacqi du Toit. Mnr. Greyling Geldenhuys was afwesig met die neem van die foto.