)

DIE ARENDE BOU GEES!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Teambo-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text]

Ten spyte van die huidige waterkrisis het die Arende gewys:

Saam is ons EEN STRAND!

Ons het op ā€˜n wonderbaarlike manier van TEAMBO, ā€˜n professionele spanbou-instansie te hore gekom. Hulle is van Bloemfontein en onder leiding van die bekwame, mnr. Beukes van Zyl.Ā  Hy en sy twee fasiliteerders het ons Arende op 26 Januarie op ā€˜n positiewe noot kom inspireer.

Beukes en sy fasiliteerders het hul luister- en samewerkingsvaardighede in ā€˜n uurlange prettige tromsessie laat plaasvind en ons leerders het hul samewerking met respek aan Beukes en die fasiliteerders gegee.

Ons Arende-familie het net weer besef dat ons nog hoƫr hoogtes met die gees in ons skool kan bereik.

Baie dankie aan elke Arend wat ā€˜n bydrae tot die gees van ons skool gelewer het.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal