)

Primêre Skool Worcester bedank bekwame koorleidsters

Worcester Primêre Skool wil baie dankie sê aan ons twee bekwame koorleidsters wat so hard werk om die beste uit ons leerders se stemme te haal, ons waardeer opreg die tyd en moeite wat hulle hiervoor insit.

Mev. Elbé van Wyk, (links op foto), rig ons Seniorkoor af. Hulle het 96% by die Worcester Eisteddfod verwerf.

Mev. Hanlie Bruyns, (regs op foto), rig ons Juniorkoor af. Hierdie koor het 95% behaal by die Worcester Eisteddfod en is ook by die ATKV Applous Koorkompetisie vanjaar as die 2de beste Juniorkoor in die land aangewys.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal