Hoƫrskool Roodepoort het onlangs hul leiers vir 2018 bekend gemaak. Roodies is baie trots op hul nuwe leiers.
Op die foto bo:
Van agter na voor, en links na regs:
Ashleigh Kelly,
Ndumiso Mazebuko,
Ryan Fell,
Kay-Leigh Brƶnn, Angelique Rosslee
Keemetswe Sebogodi